Esegiël 21:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daarom,” so sê die Here my God, “het julle self gewys hoe skuldig julle is toe julle opstandigheid aan die lig gekom het en julle sondes duidelik geword het aan alles wat julle doen, julle is aan die kaak gestel en julle sal aangeval word.

Esegiël 21

Esegiël 21:19-32