Esegiël 21:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense in Jerusalem sal dink dis 'n vals teken, want hulle het plegtige ede afgelê aan die koning van Babel. Maar hy sal hulle herinner aan hulle oortreding en hy sal hulle aanval.

Esegiël 21

Esegiël 21:18-29