Esegiël 20:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle sal besef dat Ek die Here is wanneer Ek julle na die land Israel toe bring, na die land wat Ek met 'n eed beloof het om aan julle voorvaders te gee.

Esegiël 20

Esegiël 20:32-48