Esegiël 20:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die reuk van julle offers sal vir My aanneemlik wees. Wanneer Ek julle onder die volke uit laat trek en julle bymekaarmaak uit al die lande waarheen Ek julle verstrooi het, sal Ek My deur julle voor die oë van die nasies laat ken as die Heilige.

Esegiël 20

Esegiël 20:38-44