Esegiël 20:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Ek het hulle jammer gekry en hulle nie uitgeroei nie, Ek het nie 'n end aan hulle gemaak in die woestyn nie.

Esegiël 20

Esegiël 20:11-23