Esegiël 20:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het immers my bepalings verwerp, nie volgens my voorskrifte gelewe nie, my sabbatte ontheilig en die afgode van hulle keuse gedien.

Esegiël 20

Esegiël 20:10-25