Eksodus 8:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Here vir Moses gesê: “Staan môreoggend vroeg op en gaan wag vir die farao by die water. Hy sal juis op pad wees soontoe. Sê vir hom: So sê die Here: Laat my volk gaan om My te dien,

Eksodus 8

Eksodus 8:13-30