Toe sê die towenaars vir die farao: “Dit is die vinger van God!”Maar die farao het koppig gebly. Hy het nie aan Moses-hulle se versoek gehoor gegee nie, net soos die Here vooraf gesê het.