Eksodus 7:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die Egiptiese towenaars het met hulle towerkunste dieselfde gedoen, sodat die farao koppig gebly het. Hy het nie aan Moses-hulle se versoek gehoor gegee nie, soos die Here vooraf gesê het.

Eksodus 7

Eksodus 7:21-25