Eksodus 7:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vis in die Nyl het gevrek en die Nyl se water het so gestink dat die Egiptenaars dit nie kon drink nie. Oral in Egipte was daar bloed.

Eksodus 7

Eksodus 7:19-25