Eksodus 38:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hoeveelheid goud wat uit die spesiale bydrae ingekom het, en wat gebruik is vir al die werk aan die heiligdom, bereken volgens die standaardgewig van die heiligdom, was duisend en twee kilogram.

Eksodus 38

Eksodus 38:18-28