Eksodus 38:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Oholiab, seun van Agisamak uit die stam Dan, het hom gehelp. Oholiab was 'n vakman en 'n ontwerper en 'n wewer van blou, pers en bloedrooi wolstof en van linne.

Eksodus 38

Eksodus 38:17-31