Eksodus 37:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die bokant, die sye rondom en die horings met suiwer goud oorgetrek. Besaleël het 'n goue lys rondom die altaar vasgesit.

Eksodus 37

Eksodus 37:16-29