Eksodus 37:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Besaleël het 'n wierookaltaar van doringhout gemaak. Dit was 'n half meter in die vierkant en een meter hoog. Die altaar en sy horings was 'n eenheid.

Eksodus 37

Eksodus 37:22-29