Eksodus 35:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke vrou wat netjies kon weef, het gebring wat sy geweef het: blou, pers en bloedrooi wolstof en linne.

Eksodus 35

Eksodus 35:19-31