Eksodus 35:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen wat 'n bydrae in silwer en brons wou maak, het dit as offergawe vir die Here gebring. Elkeen wat doringhout gehad het, geskik vir allerhande soorte houtwerk, het dit gebring.

Eksodus 35

Eksodus 35:21-33