Eksodus 31:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onderhou dus die sabbat. Dit moet vir julle 'n gewyde dag wees. Hy wat dit ontwy, moet doodgemaak word. Wie op dié dag werk, moet van sy volk afgesny word.

Eksodus 31

Eksodus 31:4-18