Eksodus 31:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet vir die Israeliete sê: Onderhou my sabbatte. Dit is van geslag tot geslag 'n teken tussen My en julle sodat julle kan besef dat Ek, die Here, julle vir My geheilig het.

Eksodus 31

Eksodus 31:4-15