Eksodus 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna sê die Here: “Ek het die ellende van my volk in Egipte duidelik gesien en hulle noodkrete oor die slawedrywers gehoor. Ek het hulle lyding ter harte geneem.

Eksodus 3

Eksodus 3:1-15