Eksodus 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder sê Hy: “Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob.”Toe maak Moses sy gesig toe, want hy was bang om na God te kyk.

Eksodus 3

Eksodus 3:1-13