Eksodus 29:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tweede lam moet jy teen die aand offer met dieselfde offer van meel, olie en wyn daarby as in die oggend. Dit moet 'n vuuroffer wees wat Ek met graagte aanvaar.

Eksodus 29

Eksodus 29:31-46