Eksodus 28:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet vir hulle linnebroeke maak om hulle naaktheid te bedek. Die broeke moet van die heupe af tot by die bobene strek.

Eksodus 28

Eksodus 28:32-43