Eksodus 28:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Laat jou broer Aäron en sy seuns hierdie klere aantrek. Salf hulle, wy hulle en reinig hulle om vir My as priesters diens te doen.

Eksodus 28

Eksodus 28:36-43