Eksodus 24:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het toe die bloed gevat en op die volk gesprinkel terwyl hy sê: “Dit is die bloed van die verbond wat die Here op grond van al hierdie gebooie met julle gesluit het.”

Eksodus 24

Eksodus 24:1-18