Eksodus 24:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die verbondsboek geneem en dit vir die volk voorgelees.Hulle het gesê: “Ons sal alles doen wat die Here beveel het en daaraan gehoorsaam wees.”

Eksodus 24

Eksodus 24:5-15