Eksodus 23:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“In ses dae moet jy jou werk doen, maar op die sewende dag moet jy nie werk nie sodat jou beeste en donkies kan uitrus en jou werksmense en die vreemdelinge by jou 'n bietjie kan asem skep.

Eksodus 23

Eksodus 23:6-20