Eksodus 23:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar die sewende jaar moet jy dit laat braak lê. Die armes onder jou mense mag van die opslag eet, en wat hulle laat oorbly, kan die wilde diere vreet. So moet jy ook met jou wingerd en olyfbome maak.

Eksodus 23

Eksodus 23:1-19