Eksodus 22:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As 'n man aan iemand anders geld of goedere gee om te bewaar, en dit word uit sy huis gesteel, moet die dief dit dubbel betaal as hy gevang word.

Eksodus 22

Eksodus 22:6-17