Eksodus 22:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer 'n man onkruid aan die brand steek, en die vuur vang die rye gerwe of die ongesnyde graan of die land van 'n ander, moet die man wat met die brand begin het, ten volle daarvoor vergoed.”

Eksodus 22

Eksodus 22:1-11