Eksodus 21:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Of as dit bekend is dat die bees tevore al bakleierig was, maar sy eienaar dit nie behoorlik opgepas het nie, moet hy 'n ander bees in die plek van die dooie bees gee. Die dooie dier sal syne wees.”

Eksodus 21

Eksodus 21:28-36