Eksodus 21:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer 'n man se bees iemand anders se bees doodstoot, moet hulle die lewende bees verkoop en die geld gelykop onder mekaar verdeel; ook die dooie dier moet gelykop verdeel word.

Eksodus 21

Eksodus 21:32-36