Eksodus 20:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het in ses dae die hemel en alles daarin gemaak, die aarde en alles daarop, die see en alles daarin. Op die sewende dag het Hy gerus, en daarom het die Here dit as gereelde rusdag geheilig.

Eksodus 20

Eksodus 20:4-18