Eksodus 20:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God. Dan mag jy geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of die man of vrou wat vir jou werk, of enige dier van jou of die vreemdeling by jou nie.

Eksodus 20

Eksodus 20:5-12