Eksodus 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe vra die priester vir sy dogters: “Waar is hy? Waarom het julle die man daar laat staan? Gaan nooi hom huis toe om by ons te kom eet.”

Eksodus 2

Eksodus 2:19-25