Eksodus 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

en hulle antwoord: “Daar was 'n Egiptenaar, en hy het ons gehelp teen die veewagters. Boonop het hy vir ons water geskep en die kleinvee laat suip.”

Eksodus 2

Eksodus 2:14-25