Eksodus 19:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here vir hom gesê: “Gaan nou af en kom dan saam met Aäron terug. Die priesters en die volk mag nie deurbreek en opklim na My, die Here, toe nie, want dan sal Ek hulle laat sterf.”

Eksodus 19

Eksodus 19:14-25