Eksodus 19:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het die Here geantwoord: “Die volk kan nie Sinaiberg bestyg nie, want U self het ons gewaarsku om 'n grens rondom die berg vas te stel en daarvan af weg te bly.”

Eksodus 19

Eksodus 19:17-25