Eksodus 17:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die volk met Moses rusie gemaak en gesê: “Gee jý vir ons water om te drink!”En Moses antwoord hulle: “Waarom maak julle rusie met my? Waarom stel julle die geduld van die Here op die proef?”

Eksodus 17

Eksodus 17:1-8