Eksodus 17:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die hele volk Israel uit die Sinwoestyn vertrek het, het hulle op bevel van die Here van plek tot plek gegaan totdat hulle by Refidim kamp opgeslaan het. Maar daar was geen water vir die volk om te drink nie.

Eksodus 17

Eksodus 17:1-8