Eksodus 14:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Beveel die Israeliete om weg te draai en kamp op te slaan naby Pi-Hagirot tussen Migdol en die see. Regoor Baäl-Sefon by die see moet julle kamp opslaan.

Eksodus 14