Eksodus 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Moses en die Israeliete die volgende lied tot eer van die Here gesing:“Ek wil tot eer van die Here singomdat Hy hoog verhewe is.Perd en strydwahet Hy in die see geslinger.

Eksodus 15

Eksodus 15:1-5