Eksodus 12:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die eerste en die sewende dag moet daar 'n gewyde byeenkoms wees. Op hierdie dae mag geen werk gedoen word nie, behalwe dat vir elkeen iets te ete voorberei kan word.

Eksodus 12

Eksodus 12:6-21