Eksodus 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sewe dae lank moet die brood wat julle eet, ongesuurde brood wees. Reeds op die eerste feesdag moet julle ontslae raak van suurdeeg in julle huise, want elkeen wat in die sewe dae gewone brood eet, moet van Israel afgesny word.

Eksodus 12

Eksodus 12:6-23