5. en elke eersgeborene in Egipte sal sterwe, van die kroonprins af, die eersgeborene van die farao, tot by die eersgeborene van die slavin wat koring maal, ja, selfs al die eerstelinge van die diere.
6. In die hele Egipte sal daar so gehuil en gerou word soos nog nooit tevore nie en ook nie later nie.
7. Maar onder die Israeliete sal niemand iets oorkom nie, nie 'n mens of 'n dier nie.“Dan sal julle besef dat die Here 'n verskil maak tussen Egiptenaar en Israeliet.