Eksodus 11:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

en elke eersgeborene in Egipte sal sterwe, van die kroonprins af, die eersgeborene van die farao, tot by die eersgeborene van die slavin wat koring maal, ja, selfs al die eerstelinge van die diere.

Eksodus 11

Eksodus 11:1-6