Eksodus 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe is Moses en Aäron na die farao toe teruggebring en hy sê vir hulle: “Gaan dien julle God, die Here! Maar wie gaan almal saam?”

Eksodus 10

Eksodus 10:1-18