Eksodus 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die amptenare sê toe vir die farao: “Hoe lank gaan dié man nog vir ons moeilikheid gee? Laat hulle nou maar gaan om hulle God, die Here, te dien, maar net die mans. U sien tog dat Egipte te gronde gaan.”

Eksodus 10

Eksodus 10:1-8