Eksodus 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het oor Egipte gekom en die hele land vol gesit, 'n yslike groot sprinkaanswerm, soos daar nog nooit tevore was nie en hierna ook nie weer sal wees nie.

Eksodus 10

Eksodus 10:6-24