Eksodus 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe steek Moses sy kierie oor Egipte uit, en die Here het daardie hele dag en nag 'n oostewind laat waai wat die sprinkane aangebring het. Die volgende môre was hulle daar.

Eksodus 10

Eksodus 10:8-20