Eksodus 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe antwoord die vroedvroue die farao: “Die Hebreeuse vrouens is nie soos dié van Egipte nie, hulle is sterk van gestel: voordat die vroedvrou by hulle kom, is die kind al gebore.”

Eksodus 1

Eksodus 1:15-22